Die Regte Terugvoering Kan ‘n Loopbaan Regruk

Wat noem ‘n mens wardevolle inligting wat kan bydrae tot gewaarborgde loopbaansukses, maar wat geïgnoreer word deur twee van elke drie kandidate wat om uitvoerende of bestuursposte aansoek doen?

Lees verder – Rapport, Loopbane 24 – 25 Sept 2011

Put Feedback To Work And Climb The Ladder

What do you call powerful information that contributes to foolproof career success but is ignored by two out of three candidates for well-remunerated executive management jobs?

In the talent management sector, the discussion of confidential data is generally referred to as “feedback” and at a few professional executive search companies it’s available to any candidate who has engaged in an assessment process to establish the closeness (or otherwise) of the job fit and to determine individual strengths and weaknesses.

Michelle Moss, head of the assessment division, Talent Africa.

Read More – The New Age, Inside – 5 Sept 2011

Van Baas Tot Klaas Moet Groen Dink

Om groen te wees is deesdae op die strategiese agenda van die meeste Suid-Afrikaanse maatskappye.

Om goed te wees vir die omgewing kan immers ook goed wees vir sakebedrywighede.

Lees verder – 4 Sept 2011